Die Burger

2015-01-26T16:12:24+02:00

KLASSIEKE MUSIEK: James Grace and Friends, met James Grace (kitaar), die Universiteit van Kaapstad-kitaarensemble, Reza Khota (kitaar), Tzu-Fan Tang (viool) en Christopher Duigan (klavier). In die Baxter-konsertsaal. James Grace is ? goëlaar met sy kitaar. Dis asof sy vingers en die musiek wat dit optower jou in vervoering opsweep. Daarby spits hy hom nie net toe op klassieke musiek nie, maar is hy bekend vir ? wye spektrum musiek, veral smeulende Spaanse liedjies. Grace en vriende het Dinsdagaand ? konsert van musiek vir klassieke kitaar gebied. …Grace het opgevolg met twee werke – Córdoba en Granada – van Albeniz vir kitaar, waarin dié komponis sy Spaanse herkoms vier met musiek met Flamenco-ritmes. Die kitaarspeler het sy gehoor geboei, totdat ? Flamenco-dansers [...]